Search for...


Written on 02 September 2011, 17.44 by Rousseau Swart
wessel-maree-wen-ligaDie 0/16-netbalspan van Hoërskool Wessel Maree is as die Vrystaat Platteland se ligawenners gekroon.  Wel gedaan meisies!
Written on 02 September 2011, 17.40 by Rousseau Swart
louwrens-haal-nasionale-spanLouwrens Koekemoer, 'n Graad 11-leerder van Welkom-Gimnsium in Welkom, is onlangs opgeneem in die O/19 SA Bokkie-rugbyspan wat later vanjaar in Europa...
Written on 02 September 2011, 17.35 by Rousseau Swart
daleen-marie-haal-sashoc-spanDaleen-Marie Steyn vanaf Hoërskool Upington het onlangs die Noord-Kaap hokkiespan by die SA skole toernooi (SASHOC) in Pietermaritzburg...
Written on 02 September 2011, 17.31 by Rousseau Swart
rooies-onoorwonne Die 0/14 A rugbyspan vanaf Afrikaans Hoërskool Kroonstad (Rooiskool) het die afgelope seisoen onoorwonne afgesluit. Hulle het altesaam tien wedstryde...
Written on 02 September 2011, 17.22 by Rousseau Swart
donne-voorste-doel-op-weekDonné van Wyk van die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad (Rooiskool) is tydens die Bokkie week gekies as die voorste 0/16 doel uit die sestien spanne wat...
meestr160_900